Koninkryk van Ierland

Rioghacht Éireann (Iers-Gaelies)
Kingdom of Ireland (Engels)

Koninkryk van Ierland

1542–1652
1652–1660: Gemenebes
1660–1800

Vlag Wapenskild
Vlag Wapen
Ligging of Ierland
Ligging of Ierland
Grondgebied van die Koninkryk van Ierland
Hoofstad Dublin
Taal/Tale Iers, Engels
Regering Monargie
Monarg
 - 15421547 Hendrik VIII (eerste)
 - 17601800 George III (laaste)
Lord-luitenant
 - 1542–1548 Anthony St Leger (eerste)
 - 1798–1800 Charles Cornwallis (laaste)
Hoof-Sekretaris
 - 1660 Matthew Locke (eerste)
 - 17981800 Robert Stewart (laaste)
Wetgewer Parlement
Geskiedenis
 - Kroon van Ierland-wet 1542
 - Unie van die Krone 24 Maart 1603
 - Konfederale oorloë 1642–1652
 - Gemenebes 1652–1660
 - Unie met Groot-Brittanje 1 Januarie 1801
Oppervlakte
 - 1700 84 421 km2
32 595 sq mi
Bevolking
 - 1700 skatting 3 000 000 
     Digtheid 35,5 /km² 
92 /sq mi
 - 1800 skatting 5 500 000 
     Digtheid 65,1 /km² 
168,7 /sq mi
Geldeenheid Ierse pond

Die Koninkryk van Ierland (Iers: Rioghacht Éireann, Engels: Kingdom of Ireland) was 'n staat geleë in Wes-Europa op die Eiland Ierland. Dit het bestaan van 1542 tot met die Act of Union 1800 wat dit verenig het met die Koninkryk van Groot-Brittanje (1707–1800) om die Verenigde Koninkryk van Groot-Brittanje en Ierland (1800–1922) te vorm.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search